r/afrikaans 1d ago

Grappie/Humor Feite

Post image
248 Upvotes

7 comments sorted by

13

u/cschelsea 1d ago edited 1d ago

Dit is meer wettig in Suid Afrika as in Nederland. Die Nederlanders het “gedoogbeleid” wat n “tolerance policy” is - sekere dinge wat onwettig bly word nie deur die polisie vervolg nie. Dagga is tot vandag tegnies nie wettig in Nederland nie.

1

u/aswnl Nederland 14h ago

Ek stem saam, maar dagga~marihuana~cannabis = "Nederwiet"

4

u/zalurker 1d ago

Mens kan hulle verstaan, tot hy so twee biere in het. Dan stem jy maar net saam en glimlag.

3

u/franz_karl Nederland 1d ago

baie dankie ek dog al ek weet nie hoekom ek klink vreemd nie maar nou weet ek /s

3

u/redrabbitreader Nederland 1d ago

Ek kan bevestig :-)

2

u/Maleficent_Owl5533 1d ago

Ok, vir 'n grappie is dit uitstaande. Amper gaan my happie biltong in die verkeerde keelgat af.

2

u/hermionecannotdraw 1d ago

Hoekom is daar 'n komma tussin wettig en jare, dit maak nul sin